Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het gebeur omdat hulle nie geluister het na die Here hulle God nie. Hulle het sy verbond en al die gebooie wat die Here deur sy dienaar Moses gegee het, verbreek. Hulle wou nie daarna luister of dit gehoorsaam nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:12 in konteks