Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na drie jaar, gedurende die sesde jaar van koning Hiskia se bewind en die negende jaar van koning Hosea se regering in Israel, is Samaria verower.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:10 in konteks