Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Assirië beveel toe: “Stuur een van die priesters wat uit Samaria weggevoer is daarheen terug. Hy moet daar gaan woon en die nuwe inwoners leer aangaande die godsdienstige gebruike ter ere van die God van die land.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:27 in konteks