Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom stuur hulle toe ’n boodskap na die koning van Assirië: “Die nasies wat u in die dorpe van Samaria hervestig het, weet nie hoe om die God van die land te aanbid nie. Hy het leeus onder hulle losgelaat wat hulle doodmaak omdat hulle nie weet hoe hulle Hom moet vereer nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:26 in konteks