Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het al sy profete en sieners gestuur om sowel Israel as Juda te waarsku: “Bekeer julle van julle bose lewenswyses. Luister na my opdragte en voorskrifte volgens al die gebooie wat Ek julle voorvaders beveel het en wat Ek deur my dienaars die profete aan julle bekendgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:13 in konteks