Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In plaas daarvan het hy die voorbeeld van die konings van Israel gevolg en selfs sy seun as offer verbrand. Hy het die afskuwelike praktyke van die heidennasies wat die Here voor die Israeliete uit die land verdryf het, nagevolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:3 in konteks