Die ander gebeurtenisse tydens Menahem se bewind en wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.