Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu het ’n tweede brief gestuur: “As julle aan my kant is en vir my wil luister, moet julle môre teen hierdie tyd die koppe van die koning se seuns na my toe bring in Jisreël.”Die 70 seuns van die koning is versorg deur vooraanstaandes van die stad wat hulle moes grootmaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:6 in konteks