Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gevolglik het die paleisbestuurder en die persoon in beheer van die stad, asook die ander leiers en die oppassers van die koning se seuns die volgende brief aan Jehu gestuur: “Ons is u dienaars en sal enigiets doen wat u ons beveel. Ons sal niemand koning maak nie. Doen wat u dink die beste is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:5 in konteks