Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia het toe gesterf net soos die Here deur Elia aangekondig het. Omdat Ahasia nie ’n seun gehad het nie, het sy broer Joram hom opgevolg. Dit het in die tweede regeringsjaar van Joram seun van Josafat, koning van Juda, gebeur. Die ander gebeurtenisse tydens Ahasia se regering is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:17 in konteks