Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning stuur toe ’n derde keer ’n offisier met 50 soldate. Maar hierdie keer het die offisier gekom en op sy knieë voor Elia geval. Hy het by hom gepleit: “O man van God, spaar asseblief my lewe en die lewe van hierdie 50 manne, u dienaars.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:13 in konteks