Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Elia antwoord hom: “As ek dan ’n man van God is, laat daar vuur uit die hemel kom en jou en jou 50 manne verteer!” Daar kom toe vuur uit die hemel wat die offisier en sy 50 manskappe verteer het.Toe stuur die koning ’n ander offisier met 50 soldate. Die offisier sê vir hom:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:10 in konteks