Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het teen die steilte opgegaan. Toe hulle die dorp binnekom, kom Samuel hulle tegemoet terwyl hy op pad was om op te gaan na die hoogte toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:14 in konteks