Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle die dorp binnegaan, sal julle hom kry net voor hy teen die hoogte opgaan om daar te eet. Die mense sal nie eet voordat hy opgedaag het om die offer te seën nie. Daarna sal die genooides eet. Gaan dadelik op daarheen, want hy sal nou daar wees.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:13 in konteks