Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe daar bymekaargekom. Hulle het water uit ’n put opgetrek en dit voor die Here uitgegooi. Hulle het ook vir ’n dag lank gevas. “Ons het teen die Here gesondig,” het hulle bely. By Mispa het Samuel as rigter in Israel begin optree.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:6 in konteks