Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Samuel nog besig was om te offer, kom die Filistyne daar aan om teen Israel te veg. Maar die Here het ’n groot donderstorm laat losbars. Dit het die Filistyne verwar sodat Israel hulle verslaan het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:10 in konteks