Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Aantal manne uit die stam van Levi het die ark van die Here en die kis met goue muise en swere van die wa afgelaai en dit op die rots neergesit. Die mense van Bet-Semes het daardie dag baie brandoffers en ander offers vir die Here geoffer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:15 in konteks