Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wa het tot by die landerye van ’n man met die naam Josua gekom en by ’n groot rots gaan staan. Toe kap die mense die wa stukkend vir vuurmaakhout, slag die koeie en offer dit as ’n brandoffer vir die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:14 in konteks