Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Asdodiete die volgende oggend daar kom, het die beeld van Dagon vooroor geval met sy gesig op die grond voor die ark van die Here! Hulle het die beeld weer regop getel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:3 in konteks