Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle roep toe weer die leiers van die Filistyne bymekaar en pleit by hulle: “Asseblief, stuur die ark van die God van Israel terug na sy eie plek, want dit sal ons almal doodmaak.” ’n Dodelik siekte het alreeds uitgebreek sodat die inwoners van die stad baie bang geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:11 in konteks