Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eli se skoondogter, die vrou van Pinehas, was swanger en op haar laaste. Toe sy hoor dat die ark van God geneem is en dat haar man en skoonpa dood is, het geboortepyne haar oorval.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:19 in konteks