Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die boodskapper sê wat met die ark gebeur het, het Eli daar by die poort agteroor van sy stoel af geval. Hy het sy nek gebreek en gesterf, want hy was baie oud en oorgewig. Hy het Israel 40 jaar lank gelei.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:18 in konteks