Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid was nou in groot moeilikheid, want sy manne was verbitterd omdat hulle hulle vroue en kinders verloor het. Hulle het begin sê dat hulle Dawid met klippe moet doodgooi. Maar die Here sy God het aan Dawid krag gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:6 in konteks