Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:27-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Die geskenke is na die leiers van die volgende stede en dorpe gestuur: Bet-El en Ramot in die Suidland, Jattir,

28. Aroër, Sifmot, Estemoa,

29. Rakal, die dorpe van die Jeragmeëliete, die dorpe van die Keniete,

30. Gorma, Bor-Asan, Atak,

31. Hebron en oral waar Dawid en sy manskappe rondgetrek het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30