Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy manskappe het op hulle afgestorm en hulle vanaf skemeraand deur die nag tot die volgende oggend afgemaai. Behalwe 400 jong Amalekiete wat op hulle kamele gevlug het, het niemand ontkom nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:17 in konteks