Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sal jy my na hierdie bende stropers toe lei?” vra Dawid.Die slaaf antwoord: “As u met ’n eed voor God belowe dat u my nie sal doodmaak of aan my meester sal teruggee nie, sal ek u na hulle toe lei.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:15 in konteks