Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het hom weer geroep.Samuel het weer uit die bed gespring en na Eli toe hardloop. “Hier is ek,” sê hy. “U het my geroep.”“Ek het jou nie geroep nie, my seun,” sê Eli. “Gaan slaap maar weer.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:6 in konteks