Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy spring op en hardloop na Eli toe. “Hier is ek. U het my geroep!”“Nee, ek het jou nie geroep nie,” antwoord Eli. “Gaan maar terug bed toe.” Hy maak toe so.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:5 in konteks