Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Filistynse bevelvoerders was kwaad. “Stuur hom terug na die plek wat jy tot sy beskikking gestel het!” eis hulle. “Hy kan nie saam met ons in die geveg gaan nie. Wat sal gebeur as hy teen ons draai? Daar is mos g’n beter manier vir hom om weer met sy heer versoen te raak as met die koppe van ons vegters nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:4 in konteks