Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra die Filistynse bevelvoerders: “Wat maak hierdie Hebreërs hier?”Akis sê vir hulle: “Dit is Dawid, die onderdaan van Saul, koning van Israel. Hy is nou al ’n geruime tyd by my. Sedert hy na my toe uitgewyk het, kon ek nog geen fout by hom vind nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:3 in konteks