Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Saul het geweier en gesê: “Ek wil nie eet nie!” Die manne saam met hom het soos die vrou hom ook aangepor om te eet. Hy het uiteindelik toegegee en van die grond af opgestaan en op die rusbank gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:23 in konteks