Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy manne het van tyd tot tyd strooptogte op verskillende groepe uitgevoer en die Gesureërs, die Geseriete en die Amalekiete aangeval. Hulle het nog altyd die gebied van Olam af op pad na Sur in die rigting van Egipte bewoon.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:8 in konteks