Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul bely toe: “Ek het verkeerd gedoen. Kom terug, my seun. Ek sal nie meer probeer om jou skade te berokken nie, want jy het vandag my lewe gespaar. Ek was ’n dwaas en het baie verkeerd gedoen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:21 in konteks