Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My heer die koning moet tog nou na my luister. As die Here u teen my aangehits het, bied Hom dan ’n offer aan. Maar as dit net mense is, vervloek is hulle voor die Here. Want hulle het my uit my woonplek verdryf asof ek nie meer deel is van die volk van die Here nie. Hulle sê: ‘Gaan dien ander gode!’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:19 in konteks