Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis nou jou kans!” fluister Dawid se manskappe. “Vandag is die dag waarvan die Here gepraat het toe Hy gesê het: ‘Ek sal Saul sekerlik in jou mag gee sodat jy met hom kan doen wat jy wil!’” Dawid het toe stilletjies vorentoe gekruip en ’n stuk van Saul se mantel afgesny.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:5 in konteks