Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, sê die Here, die God van Israel: ‘Ek het inderdaad gesê dat jou huis en jou nageslag altyd my priesters sou wees. Maar nou sê Ek, die Here, dit sal nie gebeur nie! Ek eer net hulle wat My eer, en Ek verag dié wat My verag.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:30 in konteks