Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat die Hereweerstaan, sal vernietig word.Uit die hemel sal Hy sy donderende stem teen hulle laat hoor.Die Here oordeel oor die hele aarde.Hy gee sterkte aan sy koning;en Hy gee krag aan sy gesalfde.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:10 in konteks