Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Trouens, hy het sy lewe op die spel geplaas en die Filistyn doodgemaak. Daarmee het die Here ’n groot verlossing vir die hele Israel bewerk. U het dit gesien en was saam bly. Hoekom sal u sondig en onskuldige bloed vergiet deur Dawid sonder rede dood te maak?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:5 in konteks