Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het gevlug en by Samuel in Rama aangekom. Hy het hom alles vertel wat Saul aan hom gedoen het. Samuel en Dawid het toe in die profetekwartiere gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:18 in konteks