Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy steek sy hand in sy slingersak, vat ’n klip daaruit, gooi dit met sy slingervel en tref die voorkop van die Filistyn. Die klip het in sy kop ingedring en hy het met sy gesig vooroor op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:49 in konteks