Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid praat toe met die ander wat daar by hom staan. “Wat sal gebeur met die man wat hierdie Filistyn doodmaak en so ’n einde bring aan die skande oor Israel? Wie is hierdie onbesnyde Filistyn dat hy die leër van die lewende God so kan beledig?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:26 in konteks