Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die manskappe van Israel sê toe: “Het julle hom gesien? Elke dag kom hy uit om Israel te beledig. Die koning het ’n groot beloning aangebied vir enigeen wat die man sal doodmaak. Die koning sal een van sy dogters vir hom as vrou gee en sy hele familie sal van belasting vrygestel word!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:25 in konteks