Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ja, in vrede,” antwoord Samuel. “Ek het gekom om ’n offer aan die Here te bring. Sorg dat julle die reinigingseremonie uitgevoer het sodat julle saam met my daaraan kan deelneem.” Hy het Isai en sy seuns self gereinig en na die geleentheid genooi.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:5 in konteks