Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Samuel het gedoen wat die Here beveel het. Toe Samuel in Betlehem aankom, was die leiers van die dorp bang. Hulle vra hom toe: “Wat is verkeerd? Kom u in vrede?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:4 in konteks