Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom vra hy: “Is hierdie al jou seuns?”“Die jongste is nie hier nie,” antwoord Isai. “Hy pas die skape op.”“Stuur iemand om hom te gaan haal,” sê Samuel. “Ons kan nie eet voordat hy ook hier is nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:11 in konteks