Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is spyt daaroor dat Ek Saul koning gemaak het, want hy was ontrou aan My en ongehoorsaam aan my opdragte.” Samuel was baie ontsteld hieroor en het die hele nag lank by die Here gepleit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:11 in konteks