Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die manskappe het tussen-beide gekom en vir Saul gesê: “Moet Jonatan, die een wat Israel vandag verlos het, sterf? Dit mag nie gebeur nie! So waar as die Here leef, geen haar aan sy kop sal aangeraak word nie. God het hom gebruik om vandag hierdie groot verlossing te bewerk.” Op dié manier het die manskappe vir Jonatan in die bres getree sodat hy nie doodgemaak is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:45 in konteks