Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand sê toe vir Saul: “Kyk, die manskappe sondig teen die Here deur vleis te eet wat nog bloederig is.”“Dit is baie verkeerd,” sê Saul. “Kry ’n groot klip en rol dit tot hier.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:33 in konteks