Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met hom was ook Agija die priester wat die skouerkleed gedra het. Hy was die seun van Agitub, die broer van Ikabod. Agitub was die seun van Pinehas en die kleinseun van Eli, wat die priester vir die Here in Silo was.Niemand het agtergekom dat Jonatan weg was uit die kamp van die Israeliete nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:3 in konteks