Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dié dag is die manskappe van Israel totaal ooreis. Saul het op almal ’n eed gelê en gesê: “Vervloek is elkeen wat voor vanaand iets eet. Ek wil my op my vyande wreek.” Gevolglik het niemand daardie dag iets geëet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:24 in konteks